News Articles
The SCFPA relies heavily on its partners, members and other landowners. The best way to reach all of these people and most importantly; the not-yet members is through news articles in local newspapers. In these news articles we give the people information about the SCFPA, its advantages and how we can assist, as well as highlights of recent fires, prevention strategies, acknowledgements, training, threats etc. We usually post in the following newspapers and/or websites: Suid-Kaap forum, George Herald Express, Knysna-Plett Herald, AgriEDEN website, AgriEco, Landbouweekblad, Working on Fire newsletter and website. As well as EDEN FM radio station.
Reels wat jou lewe kan red
Brandweerstasie kry ontspanningsarea
RIVERSDAL NUUS - Die plaaslike brandweerstasie het 'n ontspanningsarea bygekry.
Nuwe skakelpersoon by Brandbeskerming
Beheerde brande in Hessequa
HESSEQUA NUUSFLITS - Die gesig van 'n rook-kolom wat in die lig optrek is deesdae 'n algemene gesig in verskillende dele van die Hessequa streek.
Besige brandseisoen agter die rug
HESSEQUA NUUS – Met 191 beheerde brande deur grondeienaars, 101 onbeheerde brande, 18 groot veldbrande, 42 dae van effektiewe brandbestryding tydens die 18 groot vure en nege beheerde brande deur die 'Southern Cape Fire Protection Association' (SCFPA) en 'Working on Fire' (WoF)- spanne was dit 'n bedrywige seisoen.